Agter Elke Man

Steve Hofmeyr
앨범 : 10 Great Songs

Ek scheme 'n ou score nooit nie
life se rules maak jou te dronk
en die breaks le soms so ver weg
deur die tralies van 'n tronk
Jan Wolm se baksteenhuisie
Antie Stienie se kombers
Waar sy en Sarie suffer
Swaarkry ensovoorts
Liana is nou Steve sin
Colien se hart is dood
Oor boyfriends wat op bikes ry
En rondry sonder brood
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Toy Boy bly 'n jailbird
en 'n welfare goose se smile
want daars net regtig rykdom
as daar goud is in jou hart
kom surprise my met jou oe
waar elkeen op sy eie jol
ek scheme dit kan nie werk nie
want vir elkeen is daar n rol
Een speel hy weet wat vry is
vasgevang in n game
speel maar waar jy lus het pel
almal is op n stage

관련 가사

가수 노래제목  
Steve Hofmeyr Pampoen  
Camel Elke  
Eminem Steve Berman (Feat. Steve Berman)  
Eminem Steve Berman  
Adam Sandler steve polychronopolous  
Sheryl Crow Steve McQueen  
The Automatic Steve Mcqeen  
Eminem Steve Beeman  
Adam and the Ants Steve McQueen  
Gomez Steve Mccroski  




가사 수정 / 삭제

댓글목록

등록된 댓글이 없습니다.