Lalie

Theuns Jordaan
앨범 : Vreemde Stad

Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die pappot lê,
Solank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê
Lalie, nou's dit donker maan, en daar's goed wat ek nie kan verstaan,
Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
Daar's 'n nuwe sticker op jou bumper, daar's 'n ander ou wat jou nou pamper,
Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
En stadsgedruis mos straks verslaan, soos seker soos die lepel innie pappot staan
Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek weet jy hoor die dorpseuns roep
Lalie, Lalie kom tog terug, true love is duur om te koop
Lange nagte's jy al fort, lange dae wat weke word
Ons pap begin al koud word innie pot, Lalie, life is gans te short
La-la-la-la
Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
Ek was van toeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Mmmmmmm
Lalie, jy't vir my gesê, so lank soos die lepel in die pappot lê,
So lank soos Ouma nog kleinkinders wil hê, sal jy my by jou laat lê

관련 가사

가수 노래제목  
Theuns Jordaan Vreemde Stad  
Theuns Jordaan Onthou Jy Nog  
Theuns Jordaan Skipskop  
Theuns Jordaan Makiesakie  
Theuns Jordaan Beautiful In Beaufort-Wes  
Theuns Jordaan Sonvanger  
Theuns Jordaan Skielik Is Jy Vry  
Theuns Jordaan Hakieshart  
Theuns Jordaan Soos Bloed  




가사 수정 / 삭제

댓글목록

등록된 댓글이 없습니다.